vandag se uitval-veer word more ‘n arend
net-nou se spring word more se hasie of sprinkaan
gister se stap word volgende keer ‘n draf-stap
maar nou se dink bly nou.

Leave a Reply