SINK

die kosmos se blomtyd is verby
Die gesiggies het verlep
iewers het ‘n ster ‘n gat in die aarde geval
iewers loop ‘n duisendpoot oor die pad
en ‘n wiel trap hom dood
hy het opgeruk en gebloei
en my arms is af – kan nie meer roei
en toe sink ek

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Start a Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: