Breinsuiker kry sy eie painting (deur myself gemaak) wat die hele idee agter BREINSUIKER sal verduidelik, in prentjies…Ek is van plan om dit te verkoop, maar na ‘n baie lang kleure gemix, idees gemix, brein gemix, suiker gemix en gellings koppies koffie, het ek tog besluit om dit eers vir myself te hou….check hierdie spasie, ek plaas hom binnekort….met die naam BREINSUIKER…..#geeonsonsdaagliksesuiker
Leave a Reply