ek vra vir vuurvliegie vir ‘n liedjie
ek vra vir toktokkie om my nie te los nie
en toe kom bidsprinkaan met ‘n blink in sy traan

Leave a Reply