Joernale, Boekinskrywings, gekrap, idees, woorde en alles oor hoe BREINSUIKER, DIE BOEK begin het in 2004. Ek werk aan ‘n boeklaunch in Johannesburg waarin ‘n paar mense genooi gaan word om die storie te hoor. hou die website dop vir meer info. Daar is nog net 50 boeke oor.
Leave a Reply