GEE TERUG, EEN VIR EEN

Dit het alles by die NG Kers se bazaar begin. Die gegil, skree en baljaar. Maar by my stalletjie het dit alles verkeerd geloop. Sommige mense was bly, sommige mense was naar, maar wat gebeur het, het vir my ’n nuwe pad laat stap.

Op die een hoek van my geelhout tafel het my houertjie met die mostertsaadjies gestaan (net as simbool dat dit die kleinste saadjie is wat ‘n groot boom maak)

ek het steakrolls gemaak, een na die ander, maar niemand wou koop nie. ek kon nie verstaan wat aangaan.

ek het na die mostertsaadjie gekyk, geglimlag met die een kant van my mond, gehuil en toe gegil. dis toe dat ek die houertjie met die saadjie oopmaak en die mostertsaadjie in een van die vleispatties gooi.

daar ontplof die saadjie toe en word die soetse lemoen in die pan. ek proe, en dis baie soet.

ek gooi nog ‘n saadjie in die pan, en woeps, daar is ‘n appel, nartjie, piesang. sommer ‘n hele vrugteslaai.

toe ek die laaste traan uit my oë vee, sien ek dat die NG basaar se lede hulle stoele nader gebring het, na die show gekyk het en hande geklap.

tot vandag toe nog gee my mostertsaadjie vir my die soetste lemoene. ©

Die les uit my storie is:

Al die skulpe wat in my woonstel was, (ek het die see in my huis gebrink en genooi) moes ek gaan terugsit het in die see……dit was my ritueel. Dit was my moment met die see. Dit was my oomblik meet myself. Dit was my oomblik met terugggee…..ek het lank gewonder hoe ek dit gaan doen. Maar ek het gestap, en die skulpe gaan terugsit. En omverskoning gevra vir die see dat ek dit gevat het. Die see het my vergewe, maar het van die begin af nie omgegee nie. ek het geweet dat ek die regte ding doen. Deur die skulpe gauteng toe te bring, sou steel wees en die skulpe sou nie asem kry nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Start a Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: