JOU LIGGAAM – JOU TUIN

vanoggend het 4 grys-ringnek-duiwe by my kamervenster ingekruip. Hulle het ‘n groot draai in my kamer gevlieg…soos vliegtuie wat toertjies in die lug doen.
Hulle het saggies tot langs my bed kom sit. Elke een by die punt van my bed. Hulle vat toe so ingelid die vier hoeke van my kombes en lig dit op. Hulle vlieg tot teen die dak en daar hang my komgers in die lug
Ek staan op en stap vinnig by die deur uit.
“Jy moet die dag groet” sê die tuihekkie
“Jy moet wakker word, die son is besig om op te kom” sê die posbus
Ek hardloop terug na my kamer toe om die oggend gebed op die tape recorder te speel.
toe ek op die gras gaan lê om te wag vir die son, hoor ek ‘n stem in my siel.
“Jy het teen die roostuin verby gestap sonder om te sien dat ‘n nuwe roos begin blom”
Ek loer na my roostuin, en daar pronk die mooiste roos in die heelal.
ek smile en groet die blom
Toe ek my oë toemaak hoor ek ‘n stem:
“Jou liggaam is die blomtuin van jou siel”
Toe ek my oë oopmaak, hang die vier duiwe om my en een sknipoog vir my…en daar vlieg hulle weg.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: