ek hoor die wind blaf
ek hoor die reën blaf
ek hoor die kieweit blaf
ek hoor die arend blaf
ek hoor die seevoeëls blaf,
selfs die kraaie blaf.
Ek sal aanhou loop totdat
ons weer saam kan lag.
ek hoor die wind blaf
ek hoor die reën blaf
ek hoor die kieweit blaf
ek hoor die arend blaf
ek hoor die seevoeëls blaf,
selfs die kraaie blaf.
Ek sal aanhou loop totdat
ons weer saam kan lag.
Leave a Reply