SAMELEWING

Tot die sondaar kan bid

en ek bedel sy gebed

van sy hart af om aan my vas te maak

tot die sondaar kan bid

tot my harskreeu vir nou en altyd

word ‘n kreet vir onthou

woord vir woord

oog vir oog, nou en vir altyd

ek soebat, bly hier

ek pleit, sit op my stoep

ek kerm, sit net, sit tog

en sê vir my n og een keer

‘gooi jou hartseer arms om my”

en toe staan ons kaalvoet

in die reën.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: