DEEL 13 (Bazil word toe ‘n dokter)

 

DIT IS DIE VOLGENDE DAG.

SPREEKKAMER SE DEUR GAAN OP, KLOKKIE LUI EN BAZIL KOM IN. HY IS EN LYK MOEG, SLEEPVOETE, HY WORRY, SHAKY, SY SENUWEES IS KLAAR EN BAIE BANG OM DIE DR TE FACE. . VAT KAPSTOK WEG.
SIT ‘WATER FROM THE MOON’ VAN CELINE DION OP. PAK DIE SPREEKKAMER REG,

PROBEER OM ENIGE BEWYSE VAN IETS ONWETTIGS WEG TE STEEK EN ALLES SO NORMAAL MOONTLIKT TE HOU VOORDAT DIE DR INKOM. HY STOF HONDERD KEER OP DIESELFDE PLEKKE AF, VEE VOOR DIE LESSENAAR WAAR HY EN DRAADKAR GEVRY HET.

SIT KETEL AAN OM STERK KOFFIE TE MAAK.

WATER FROM THE MOON VAN CELINE DEON SPEEL

DEURKLOKKIE LUI

BAZIL SKRIK, GRYP SY HALS VAS. KYK MET GROOT OË NA DIE DEUR. SY WANGE BOL EN DAN BLAAS HY SY ASEM UIT. SY SY HANDPALMS LANGS SY GESIG.

GERRIT IN.

GERRIT.
BAIE OPGEWEK. CHIRPY. LOOP VINNIG KORT TREETJIES.

Mornings, mornings, meisie. Hoe gaan dit vanmore. Enige fresh, new gail to start the day with…?

GERRIT STOP IN SY SPORE, DRUK SY HANDE IN SY SYE SODAT HY SOOS ’N SUIKERPOT LYK. HY TREK SY SKOUERS TERUG EN LAAT SAK SY KEN TOT OP SY BORS. GLUUR NA BAZIL.

My God, kyk hoe lyk jy? wat is fout, girl, lyk of jy ’n spook gesien het.

BAZIL

Girl, jy wil nie weet nie. ek is finish. Ek gaan nooit weer dieselfde wees nie. Jy sal nog in die tronk vir my moet kom kuier. What did I do?…..My nellies (senuwees) is op. I am so finish
AS SY SENUWEES ERG OP IS, SLAAN HY GEWOONLTIK OOR NA ENGELS)

 

GERRIT.

Nee meisie, vertel. Kom sit hier. ek sal koffie maak. Relax girlfriend. Gail, Gail….do tell everything. Ek is mos jou sister, ek sweer ek sal nie uitgail nie.

GERRIT BY KETEL EN MAAK KOFFIE.

Kom kom, moenie dat ’n girl so wag nie. Het jy ’n patsy gehad, met die verkeerde bag gestrike (sex gehad ) en toe dina sy girty vir jou (moer sy girlvriend hom)?

BAZIL
Nancy (nee) girl. Erger nog. Dit is die pinnickle van crime and romance.

GERRIT
Gail (praat) meisie.
GERRIT GIL NOU AL. IS ERG ONGEDULDIG OMDAT BAZIL SO LANGDRADIG IS MET DIE STORIE.

Is dit iets te doen met daai bikers wat gister middag voor huistoe-gaan tyd hier aangekom het? Wat moes jy nou weer doen girl?. vertel alles tog.

BAZIL

Ja, toe jy hier weg is, kon ek sien hulle is haastig en nervous.
So maak hulle my die noodhultassie kry, verbande en enige ding wat mens nodig het vir operation.
Tot injections.

GERRIT BAIE EXITED.

BAZIL

Jy linda vir my, meisie.

BAZIL.
Nany Linda (ek lieg nie). Ek swear to Jehova.

Draadkar jaag my toe so aan, sit ’n helmet op my kop en daar gaan ons. Ek op die backseat van sy motorbike. Ek moet sê, dit was nogal nie te bad gewees nie

BAZIL VERANDER SY STEM EN VERTEL STYL SO BIETJIE NA ROMANTIES WEES.

Jy kan net imagine, ek op die backseat van daai bike, hou so styf aan sy lyf vas en ek voel my lyf so teen syne skuur. Die man,, moet ek sê ruik to nogal lekker. Brut, dink ek.

GERRIT

Wow, lucky girl, ne? Het jy sy body gevoel? Het jy om sy skouers of om sy maag vasgehou. Het jy jouself nie so bietjie teen hom vasgedruk en pretend jy is barabara vir die spoed nie?

BAZIL

Daai luck was net van korte duur, want toe ons by die groot warhouse deure inry, verander die storie. Daar is ’n stuk of 20 bikers almal staan nervous rond, duidelik gewag vir ons.

Draadkar sit toe sy bike af, beduie ek moet afklim en sit die bike op sy stands.

Hy vat my toe na die agerkamers toe, soos backstage jy weet? en daar is hierdie moerse bar, raadsaal, kamers, seker waar hulle slaap of iets. I dont know. En daar in ’n ding wat lyk soos ’n storerorom, lê ’n man kaal, op sy maag, met net bloed. Ek wou uitpass girl.

GERRIT GRYP SY BORS VAS. DAN SIT HY SY HANDE OP SY MOND. VAT ’N SLUK KOFFIE. SPEECHLES.

GERRIT.
Kaal? Het jy darm ’n glimps na die lunch box toe gevat, girl?

 

BAZIL
Ek het girl, maar nie obvious nie.

Hulle sê toe die man is gewond, in die boud geskiet. Ek moett die koeël uithaal, disinfect, en opstich. Meisie, ek het nog net in my boek van hierdie goed gelees, nog niks practical. Toe vergeet ek die donnerse boek by die werk en ek moet probeer remember.
o Gosh tog.

Dis asof autodrive inskop en ek trek daai sergery cloves aan en begin. Eers trippel daai kort een, Protter, al om my van nuuskierigheid. net soos ’n bleddie paringsdans. Ek vergerg my toe, want hy werk mos so op my nerves en sê: “AG MAN, GAAN SIT NET OP JOU GAT, JY WERK OP MY SENUWEES” Maar toe ek sit sê besef ek dat ek hier met rowwe mense te doen het. Hulle sal my sommer ’n klap gee girl. Draadkar sien dit, kom nader en sê: “Hey dude, gaan uit. Jy kan mos sien doc is besig. Toe toe, almal van julle uit.
En daar vat hy controll en jaag almal uit. Hulle wou nog iets sê maar hy vat controll en jaag hulle. Toe net ek en hy wat daar staan.
Hy kom staan toe so agter my, sit sy hand op my skouer en vra:
“Hoe lyk hy, cope jy, Doc?”
O hy het dit so met feeling gesê

Dit het gevoel ek wou flou val.

GERRIT

Girl, is jy inlove met die man? Klink so asof daar iets aan die broei of kook is by jou…? Jy kan nie met daai straight bags inlove raak nie. Hulle sê dat die gooses baie jessie op hulle bags is en hulle kan net so hart moer soos die mans. Hulle laaik ons mavisse (gays) mos nie baie nie.

BAZIL
Wag nou,…..ek weet nie…..man, dis ’n deurmekaar spul.
So spuit ek die man in met ’n painkiller, gryp daai tang en grou in die wond. Toe ek die koeël kan voel met die punte van die tang sê ek vir Draadkar hy sal moet help. As ek die koeêl gaan uithaal moet hy dadelik handdoeke op die wond sit, want ek weet dit gaan soos ’n foutain spuit
Hy doen toe so.
En daar haal ek die koeël uit en gooi dit in ’n stainless steel bakkie, net soos hulle op die tv maak.

Ek werk toe die wond toe, gee nog ’n inspuiting, maak skoon en sit die stetoskoop so op sy rug.

Ek wou nog vir hom sê om diep asem in en uit, maar toe besef ek hy slaap van die injection. Ek weet nie juis wat ek moes hoor oor die stetoskoop nie, maar ek doen dit maar net om ’n paar stamps op te plak (om die ding dik aan te maak)

BAZIL EN GERRIT LAG.

Toe ek by die deure uitkom, en by die bar instap, staan almal daar. Draadkar staan agter my. Hulle klap toe hande, fluit en skreeu. Mens kon sien dat hulle al so bietjie gedora (dronk) is, maar ek worry nie . Dit was nogal ’n moment girl, al moet ek dit self sê.

Die barman roep my, om my aandag te trek, you know? En gooi ’n blikkie bier na my toe. Dit gebeur so vinnig en ek vang die ding mis en hy val op die vloer. Ek sê toe, nee man, jy kan nie die bier so gooi nie, as ek dit nou oopmaak gaan die ding my bespuit en beskuim. Draadkar lag toe, stap yskas toe, haal ’n bier uit en skink vir my in ’n regte bier glas.
Jirre girl, daai was beaulah.

Dit was seker so na een in die oggend toe hy my huistoe vat. O girl, in die stilte van die donker nag op ’n bike saam met ’n mooi man….what can a girl ask more?

GERRIT

Girl, ek is so Jessie (jaloers) ir jou. Hoe is die pasient? Dink jy daai siek man gaan oorleef? sê nou hy gaan dood, wat gaan jy sê.

BAZIL

ek weet nie….ek worry jong. Sê nou ek het iets fout gedoen? Sê nou die man is oornag dood. Dan moet daar ’n begrafnis wees, en ’n nadoodse ondersoek met fingerprints en al. Ek is finish meisie.

 

GERRIT

Relax. Jy over react nou. As daar iets fout was sou hulle jou weer komhaal het. Ek is seker alles is ok….maar wag, ek moet by die salon uitkom. besige dag vandag. Maar by the way…..ek dink hier is ’n lekker dik slang in die gras…ek ruik ’n rot en jy gaan daai slang uithaal en alles vir my vertel…i must go…
GERRIT LAG BESPOTLIK.

BAZIL

Ok girl, ons praat weer.Ek moet seker na die appoitnment boek kyk om te sien hoe die dag lyk. Ek boek sommer af. Die dokter is nog nie eens in nie…thank God.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: