DEEL 12 (En toe…)

DAN RUIL DRAADKAR DIE STOTSKOOP OM. SIT DIE OORGEDEELTJES IN SY EIE ORE EN DIE RONDE DEEL OP BAZIL SE BORS.
SPEAKERS AAN….DOEF DOEF DOEF DOEF (BAIE VINNIG)
DRAADKAR GLIMLAG VIR BAZIL
BAZIL GRLIMLAG TERUG.
DRAADKAR BUIG SKUINS OOR EN SOEN VIR BAZIL.

DRAADKAR

Sorry Dok, maar ek kon dit nie help nie. Mind jy as ek jou soen? Ek meen, ek het nog nooit ’n ander man gesoen nie. Dis nogal weird…maar dis lekker. Ek laaikit nogal kwaai…

BAZIL SIT SY WYSVINGER OP DRAADKAR SE LIPPE OM TE WYS DAT HY MOET STIL BLY. BAZIL VAT DAN AAN DRAADKAR SE WANG.

BAZIL
Moenie sorry sê nie…

HULLE GAAN LÊ OP DIE GROND.
OP SPEAKER SPEEL DIE DOEF DOEF DOEF NOG WAT ’N HARTKLOP OOR ’N STETOSKOOP VOORSTEL.
DIE DOEF DOEF DOOF UIT EN MUSIEK BEGIN SAGGIES SPEEL.

GEVOLG DEUR LOVE BITES (ROCK BALLAD)

LIGTE DOOF UIT
STILTE
AF

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Start a Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: