DEEL 11 (hier begin ouderdoms beperking)

DRAADKAR VAT DIE RONDE DEEL VAN DIE STETOSKOOP WAT OM BAZIL SE NEK HANG.
KYK DAARNA….KYK NA BAZIL
VAT AAN DIE SPEAKER GEDEELTE VAN DIE STETOSKOOP
KYK WEER NA BAZIL
BAZIL KYK TERUG
SPANNING BOU OP WANT DRAADKAR FRONS EN TREK SY SKOUERS OP.

DRAADKAR TREK SY LEERBAADJIE UIT

HY VAT DIE GEHOORSTUKKE VAN DIE STETOSKOOP EN DRUK DIT IN BAZIL SE ORE.
KYK VIR BAZIL IN DIE OE EN GLIMLAG.
BAZIL KYK TERUG MAAR IS BANG. DRAADKAR IS NIE IEMAND MET WIE MENS MOEILIKHEID SOEK NIE.
DRAADKAR VAT DIE RONDE DEEL VAN DIE STETOSKOOP EN DRUK DIT OP SY EIE BORS.
(SPEAKERS……DOEF….DOEF…..DOEF…..DOEF…)
DRAADKAR VAT BAZIL SE HAND EN SIT DIT OOR DIE STETOSKOOP SE RECEIVERTJIE, PLAT HANDE OP SY BORS. BAZIL EN DRAADKAR KYK NA MEKAAR.

DRAADKAR VAT DIE GEHOORSTUKKIES VAN BAZIL SE ORE AF.
SPEAKERS DOOF UIT

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: