ek wil weer soos wilde knoffel in die Kannabos glo
ek wil weer soos die see word
ek wil weer ‘n brander word
ek wil weer soos ‘n annemoon word
ek wil weer ‘n dolfyn wees
ek wil weer soos ‘n kransduif sing
ek wil weer ‘n laksman word
ek wil soos ‘n haan kraai
ek wil weer…
‘n dak oor my kop he
Leave a Reply