Hier is hy nou. Breinsuiker, die Boek….met stories en gedigte van oor die jare….’n paar dagboek-inskrywings…..’n Tribute aan James Brown, President en founding member van Unapologetic Bikers…..(rip). Meer ingligting oor launch en bestellings volg binnekort.
Bravo!
LikeLike
WOW! Baie geluk. Laat weet asb, ek wil graag een aanskaf!
LikeLike
Baie geluk!
LikeLiked by 1 person
Baie geluk!
LikeLiked by 1 person
Dis fantasties! Ek is gek oor jou skryfwerk… kan nie wag om een te koop nie.
LikeLiked by 1 person
hou my website dop, ek sal laat weet wanneer ek oopmaak vir verkope. ek lees net more die proefboek deur….dankie baie…www.breinsuiker.co.za
LikeLike
dankie…sal jou op hoogte hou
LikeLike