tot die sondaar kan bid
en ek bedel sy gebed van sy hart af om aan my vas te maak
tot die sondaar kan bid tot my hartskreeu vir nou en altyd word ’n kreet vir onthou woord vir woord oog vir oog,
nou en vir altyd ek soebaat bly hier ek pleit, sit op my stoep ek kerm sit net, sit tog en sê vir my nog een keer “gooi jou hartseer arms om my” en toe staan ons kaalvoet in die reën.
Leave a Reply