ek skryf vir jou ‘n brief,
wat ruik na potlood en papier
en sit dit in ‘n spierwit koevert
met ‘n venstertjie sodat jy
na my woorde kan loer.
ek skryf vir jou ‘n brief,
wat ruik na potlood en papier
en sit dit in ‘n spierwit koevert
met ‘n venstertjie sodat jy
na my woorde kan loer.
Leave a Reply