Dis soos daardie warm druppels kerswas.
wat die oumense bo-op die tuisgemaakte konfyt gedrup het –
om daardie stroop soet te bewaar – vir ‘n baie lang tyd.
dit was die konfyt se securiteit –
en toe kom daar ‘n bose vlam – en hy smelt die was af
en toe word alles vrot – en niks bly oor
Leave a Reply