langs my op die sypaadjie stap die Harlekyn
om my te help lag, sodat gister se
hartseer en pyn verdwyn.
Toe verdwyn dit alles, net soos
siemsallabiem…weg is dit.
langs my op die sypaadjie stap die Harlekyn
om my te help lag, sodat gister se
hartseer en pyn verdwyn.
Toe verdwyn dit alles, net soos
siemsallabiem…weg is dit.
Leave a Reply