My geliefde blog-lesers.
Vandag wil ek ‘n klein strofe skryf om dankie te se dat julle my werke lees.
Dankie vir elke privaat boodskap en e mail. Dankie dat julle die reis saam met
my stap.
Dankie dat julle wonderlik is.
Dankie
Julle stemme is die sneeuval in my…dit maak my stil
Leave a Reply