ek stoei met woorde en gedagtes,
net om ‘n mooi versie te skryf,
maar toe kom die stilte en ek
luister na my asem, na my hartklop
en toe alles doodstil word, hoor ek
die bloed in my are vloei, toe weet
ek dat ek leef…. #geeonsonsdaagliksesuiker
Mooi
LikeLike
Baie mooi beskryf!
LikeLike