Sy was nie juis kreatief nie,
Sy kon nie skets, teken of skilder.
Maar in my oe was sy ‘n Picasso
Want vir my het sy ingekleur.
Sy was nie juis kreatief nie,
Sy kon nie skets, teken of skilder.
Maar in my oe was sy ‘n Picasso
Want vir my het sy ingekleur.
🙂
LikeLike
Ek het gewonder … sou dit jou ma was waaroor jy hier soms dig?
LikeLike
HI. Dis my peetma. Sy het haarself voor my geskiet en gesterf….1 september 2013. Dit het my lewe verander en ek mis haar elke dag van my lewe. Ek het reeds gister gedink wanneer hou die verlang op…wanneer hou die seer op…?
LikeLike
Aaa … nou maak dinge meer sin. Meen ek het haar foto iewers gesien op jou blog en gewonder oor haar. Leef jou eie ma nog?
LikeLike