My geliefde, Lam
Vanaf die oranje-telefoon-skulp-hokkie,
anderdant die Houtbaai Hotel
Het ek met ‘n tiekie vir jou gebel
en vir jou met vreugde vertel dat
Ek tog vir jou ‘n klippie en ‘n skulp
opgetel het.
En so ewe skielik, is die tiekie op.
My geliefde, Lam
Vanaf die oranje-telefoon-skulp-hokkie,
anderdant die Houtbaai Hotel
Het ek met ‘n tiekie vir jou gebel
en vir jou met vreugde vertel dat
Ek tog vir jou ‘n klippie en ‘n skulp
opgetel het.
En so ewe skielik, is die tiekie op.
Leave a Reply