dis knap voor middernag en die volmaan lag vir my Ek kleur die nag in met sterre, melkweg en maan. Ek wag vir die roep van die oggend-haan. Ek wag vir die see-wind Ek wag vir die karoo-lam

Leave a Reply