DIE PADKAART. Die padkaart binne in ‘n mens het nie ‘n begin of einde nie. Die padkaart in ‘n mens se onthou het ‘n draai, hier en daar. Die padkaart in ‘n mens se vergeet het ‘n kruising by elke onthou

Ek hou hiervan
LikeLike
dankie
LikeLiked by 1 person
So waar!
LikeLike