ELKE DAG
Elke dag kan sjampanje wees
Elke dag kan kaastoebroodjies wees
Elke dag kan blomme wees
Elke dag kan sonbrille wees
Elke dag kan olieverf wees
Elke dag kan potlood wees
Elke dag kan tiekie-hakke wees
en elke dag kan kaalvoet wees
Elke dag kan alles wees.
Leave a Reply