FAKKEL (VIR SATTIE)

DIE FAKKEL

Die fakkel en die skadus

lei my waar dit nie donker

en te moeilik is om te sien nie.

hoe kan die fakkel my help as

ek nie weet wat ek soek nie

hoe kan  enige iemand my vry maak?

Sou sy op die water vir my geloop het

as sy nie kon wegloop nie?

en sou sy die fakkel vir my gedra het?

Vir my?

En wat as ek  die sleutel vir jou gegee het

na die deur van jou drome

sal dit die gange van jou begeertes lig gee

waar dit

nie te donker is nie, waar dit nie te

moeilik is om te sien nie…?

Wat is die nut dan vir enige vuur?

Sou sy die fakkel vir my gedra het?

Sou sy die fakkel vir my gedra het?

‘n gedig vir haar wat ‘n fakkel begeer het

En tot op die einde nie een kon kry nie, en

Toe maar in die donker gaan le het, tot op

Die laaste.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Start a Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: