ek pluk ‘n krat vol lemoene van die hemel af…
en hulle val soos sterre in my hand,
hulle drup soos sonstrale op my lyf.
Soete lemoen, soete lemoen.
ek pluk ‘n krat vol lemoene van die hemel af…
en hulle val soos sterre in my hand,
hulle drup soos sonstrale op my lyf.
Soete lemoen, soete lemoen.
Mooi!!
LikeLike