Maak my vingerpunte taai
as ek jou optel en saggies
die gou heuning van die koppie
aflek.
Maak my heuningtee soet met ‘n
koffie koekie
Maak my vingerpunte taai
as ek jou optel en saggies
die gou heuning van die koppie
aflek.
Maak my heuningtee soet met ‘n
koffie koekie
Leave a Reply