my geliefde donker-pers bessie-stroop
my lui-lag winterson.
Troos my soos jy die goudgeel vetkoekie troos,
met jou bessie-soet,
met jou korrels,
met jou middagson,
my liewe Nastergal korreltjie.
my geliefde donker-pers bessie-stroop
my lui-lag winterson.
Troos my soos jy die goudgeel vetkoekie troos,
met jou bessie-soet,
met jou korrels,
met jou middagson,
my liewe Nastergal korreltjie.
Leave a Reply