Vandag het ek ‘n paar potlode skerp gemaak,
net vir die reuk.
Vandag het ek ‘n paar polode skerp gemaak,
net om die reuk weer te onthou.
Die reuk van kindwees, die reuk van vreugde en die reuk van potlode.

Leave a Reply