Net so skuins voordat die radio storie begin, trek ek ‘n koppie koffie, of soos ons hom ken, ‘n brou, en ek maak die ou blik oop waarin ‘n paar koffiekoekies le…en dis asof alles in my net tevrede word.
KOFFIE KOEKIES EN DIE DRAADLOOS

Net so skuins voordat die radio storie begin, trek ek ‘n koppie koffie, of soos ons hom ken, ‘n brou, en ek maak die ou blik oop waarin ‘n paar koffiekoekies le…en dis asof alles in my net tevrede word.
Koffiekoekies is my allergunsteling!
LikeLike
dis die beste
LikeLike