Ek sien ‘n outydse swart-en-wit foto wat neergesit is op die oop boek (jou tweede laaste foto) direk langs die borsspeld. Daarop hou ‘n ma ‘n baba vas en ‘n jong kind staan langsaan. Wou net weet of die foto op jou lewe betrekking het? Of is dit nie fotos wat jyself afgeneem het nie?
*ook is eintlik oor
LikeLike
Mag ek vra … die foto: is jy die baba?
LikeLike
ek verstaan nie lekker nie…watse baba?