ek stuur nog gereeld poskaarte
na vreemde lande
ek pos nog gereeld briewe na
die franse alpe, selfs
Malta en Vlam…of selfs na Kas.
Want my siel is altyd maar op reis,
my hart is altyd maar oppad na
plekke baie ver hiervandaan.
ek stuur nog gereeld poskaarte
na vreemde lande
ek pos nog gereeld briewe na
die franse alpe, selfs
Malta en Vlam…of selfs na Kas.
Want my siel is altyd maar op reis,
my hart is altyd maar oppad na
plekke baie ver hiervandaan.
Leave a Reply