Kom sit weer by my, My Son
Kom dans weer saam met my, My See
Kom lag weer saam met my, My Piazza,
Kom huil weer saam met my, My Alleen
Kom sit weer by my, My Son
Kom dans weer saam met my, My See
Kom lag weer saam met my, My Piazza,
Kom huil weer saam met my, My Alleen
Leave a Reply