INKLEUR-PRENTJIE

IMG_0035

 

MY INKLEUR PRENTJIE

                Stanley cierenberg

Ek het vir jou ‘n prentjie geteken,

sommer so eenvoudig en plein,

soos ‘n hoendertjie wat skrop-skrop-stap

soos ‘n spierwit tafeldoek sonder fieterjasies,

of  ‘n kantgordyn wat tong uitsteek by ‘n halfoop venster

Ek het vir jou ‘n eenvoudige prentjie gemaak,

geteken met ‘n stomp potlood,

sonder kleur, sonder onnodig.

kompleet soos ‘n dofwit maan teen

‘n donkerswart hemel,

Maar al wat ek vra, kom kleur my prentjie in

Asseblief.

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: