jy het van die
maan af gekantel.
Toe roep ek jou
nader
om by my
te sit.
toe kantel
die maan
en ek vra,
wat is jou naam?
jy het van die
maan af gekantel.
Toe roep ek jou
nader
om by my
te sit.
toe kantel
die maan
en ek vra,
wat is jou naam?
Leave a Reply