JY LYK MOOI
vandag lyk jy mooi,
so vreeslik mooi
handgemaak, uitgekerf, vernuf-mooi
die Oostewind se krag
die vaalgrys oggend-mis
oor die see trek oop, oper, oopste
Jy lyk so mooi vandag
so vreeslik mooi
Die poppelier-bos se grondtapyt
-die laatmiddag-wind iewers doer bo
b -laas longe vol wind.
Vandag lyk jy vreeslikmooi
jou fesrooi hare rooiblink
jy lyk vreeslik mooi.
Leave a Reply