BANG VIR DIE SKOOLHEKKE

die winterwind maak

oorlog met die laaste

bruin-geel blare van die

ou akkerboom en dit maak saak

want die winter maak my bang

en ek is die koue wind se asem

wat die kar-vensters laat wasem

toe ek die skoolhkke sien

ek is die koue wind se asem

ek is die grys-wit wasem

teen die vensterruit voordat

die skoolhekke my insuip.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Start a Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: