KLASIE

my geliefde klasie

vandag wil ek vir jou geluk wens
nie net omdat jy verjaar nie
maar omdat jy ’n mens
vol mens is, vir almal

vir jou wens ek wêreld
waarin die groenste mos
aan elke boomstamp vaskleef
om ’n rusplek vir my kop te maak

vir jou wens ek ’n wêreld
vol goud-soet
heuning om vir altyd
aan jou tong vaskleef
sodat jou woorde soet is,
sodat jou sinne rol van
soete liefde,

ek wil vir jou ’n paradys
wens, waarin die mooiste
blomme groei, rooi (bloedrooi),
geel blommetjies, wit blommetjies
en selfs die mooiste magrietjies
want jou blomme is
beeldskoon, nes jy

dankie vir die grootste
geskenk wat die heelal vir
my gegee het, dankie vir die
mos wat die heelal op my pad
gesit het
dankie vir die soet heuning wat
die heelal op my kussing
kom lê het vir soete drome
want jy is dit alles
en nog baie baie meer

geluk my geliefde geliefde
mens….
jy laat die son vir my skyn
jy maak die maan witter
jy maak die reëdruppels
helderder,
want jy is die wonderwerk
van die lewe.

love you

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Start a Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: