TOE NAAM SY NAAM KRY
jy gooi jou asem oor die kers
en lees nog ’n laaste vers
vou my toe in my ou kombers
jy stuur ’n soen na die maan
en gee vir my ’n sakkie liefde voor ek gaan
en ek glimlag en sê “My naam is Naam”
TOE NAAM SY NAAM KRY
jy gooi jou asem oor die kers
en lees nog ’n laaste vers
vou my toe in my ou kombers
jy stuur ’n soen na die maan
en gee vir my ’n sakkie liefde voor ek gaan
en ek glimlag en sê “My naam is Naam”
Leave a Reply