TANKWA KAROO
moenie hastig wees
met stadige dinge
die wit lappie wolke maak
halfklaar kringe…..
kringe in die blou lug
wat afkyk na jou,
my geliefde
Tankwa Karoo.
TANKWA KAROO
moenie hastig wees
met stadige dinge
die wit lappie wolke maak
halfklaar kringe…..
kringe in die blou lug
wat afkyk na jou,
my geliefde
Tankwa Karoo.
Leave a Reply