GEEL

GEEL

breek vir my ’n goud-geel eier oop
helder en mooi soos ’n botterblom
wat in die rotstuin staan en droom

sny vir my ’n papaja oop
en skep lepels vol swart pitte
soos ’n korreltjie-swaeltjies nes netjies

krap vi rmy ’n wysvinger vol heuning uit
en lê dit soos ’n baba op my tong neer

want my drome is helder en soet
net soos jy.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: