ek wil my hart iewers los
weg van almal
ek wil my hart in die blou see los
of iewers in ‘n groen woud
ek wil my hart op die rooi horison los
waar die vuur-rooi van die son
hom omhels en vashou
ek wil my hart iewers los
weg van almal
ek wil my hart iewers los
weg van almal
ek wil my hart in die blou see los
of iewers in ‘n groen woud
ek wil my hart op die rooi horison los
waar die vuur-rooi van die son
hom omhels en vashou
ek wil my hart iewers los
weg van almal
Leave a Reply