DIE TELEFOON HOKKIE
my geliefde lam
vanaf die klein-blou-telefoon-hokkie
naby die Houbaai hotel
het ek vir jou gebel
net om vir my ’n veer
en ’n skulpie
op te tel en saam te bring.
DIE TELEFOON HOKKIE
my geliefde lam
vanaf die klein-blou-telefoon-hokkie
naby die Houbaai hotel
het ek vir jou gebel
net om vir my ’n veer
en ’n skulpie
op te tel en saam te bring.
Leave a Reply