ek wil weer soos ‘n kind
in die wind baljaar
ek wil weer soos ‘n kind
verdwyn op my kamma-kamma trein
ek is weer ‘n kind in die
in ‘n land van sand,son, see en wind
vandag sing ek ‘n liedjie
soos ‘n kind wat eerlik opreg
voor Die Here lê en bid.
Leave a Reply