DIE GEELPERSKEREËN
die geut by my kamerhoek
kreun en juig
want dis die geelperskereën
die peerboom in die tuin
sing ’n versie
want dis die geelperskereën
DIE GEELPERSKEREËN
die geut by my kamerhoek
kreun en juig
want dis die geelperskereën
die peerboom in die tuin
sing ’n versie
want dis die geelperskereën
Leave a Reply