ek wil weer in ’n straatkafee sit
saam met my vriend wat gedigte tik
’n vriend met die band om sy kop
’n vriendin wat suig aan boontjiesop
ek wil weer in ’n straatkaffe sit
waar jy vir my ’n gedig tik
en vir my ’n pepsi koop
en ’n kaasbroodjie in my tee doop.
ek wil weer…..
Leave a Reply