vanuit ’n krans in die noorde
stuur ek ’n grysvlerk duif
met ’n briefie
om vir jou te sê:
Ek mis jou so
ek mis jou meer en meer
vanuit ’n krans in die noorde
stuur ek ’n grysvlerk duif
met ’n briefie
om vir jou te sê:
Ek mis jou so
ek mis jou meer en meer
Leave a Reply