:
my liewe melkweg
waarheen is JY , my
melk?
hoeveel onthou het jy
waar steek jy dit weg
steek weg
steek dit
weg
op die maan?
in die melkweg
maar toe ek weer sien
is my koppie
heuning
en
:warm
melk weg.
o my melkweg
:
my liewe melkweg
waarheen is JY , my
melk?
hoeveel onthou het jy
waar steek jy dit weg
steek weg
steek dit
weg
op die maan?
in die melkweg
maar toe ek weer sien
is my koppie
heuning
en
:warm
melk weg.
o my melkweg
Leave a Reply