In Rooigrond sit ‘n bebaarde man
in Rooigrond kreun ‘n hartseer man
Die bietjie-bietjie son wat deur die tralie venster skeur
is genoeg,net genoeg om hom op te beur.
(vir ET toe hy in Rooigrond was)
In Rooigrond sit ‘n bebaarde man
in Rooigrond kreun ‘n hartseer man
Die bietjie-bietjie son wat deur die tralie venster skeur
is genoeg,net genoeg om hom op te beur.
(vir ET toe hy in Rooigrond was)
Leave a Reply